# AfriForum het die goedkeuring van ‘n wetsontwerp van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se komitee verwelkom wat tot geteikende sanksies teen korrupte Suid-Afrikaanse politici kan lei. Ernst van Zyl van AfriForum sê die Hersieningswet op Amerikaans-Suid-Afrikaanse Bilaterale Betrekkinge van 2025, wat deur die kongreslid Ronny Jackson ingestel is, is daarop gemik om individue aanspreeklik te hou sonder om gewone burgers te straf. Hy het beklemtoon die wetsontwerp volg op toenemende diplomatieke spanning:
AfriForum verwelkom Amerikaanse wetsontwerp wat korrupte ANC-politici teiken [KLANK]
AFR-VanZylOnSanctionsNUUT