Skip to content

AfriForum versoek privatisering van munisipale skuldinvordering om watersekerheid te beskerm [KLANK]

# AfriForum sê die privatisering van munisipale skuldinvordering is noodsaaklik om watersekerheid en dienslewering te verseker. Lambert de Klerk van AfriForum sê munisipale skuld aan waterrade oorskry nasionaal 25,1-miljard-rand, met Vrystaatse skuld wat 36,5-miljard-rand bereik het. De Klerk waarsku voortgesette swak finansiële bestuur kan binne drie maande landwye wateronderbrekings veroorsaak. Hy vra vir private inisiatiewe om betalings af te dwing en moedig waterrade aan om verkwistende besteding te bekamp:

AFR-DeKlerkOnPrivatisation