Skip to content

AfriForum versoek mense om wit te dra vir Dewald ná wrede plaasaanval [KLANK]

# AfriForum en die gesin van die 21-jarige Dewald Beetge versoek Suid-Afrikaners om vandag wit te dra uit verset teen landelike geweld. Beetge is steeds in ‘n bedenklike toestand nadat hy op 15 Oktober geskiet is tydens ‘n plaasaanval naby Melville in KwaZulu-Natal. Jacques Broodryk van AfriForum veroordeel die wreedheid en noem dit ‘n wekroep vir die regering om landelike veiligheid voorop te stel, terwyl niemand tot dusver in hegenis geneem is nie:

AFR-BroodrykOnWhite