# AfriForum het die minister van Vervoer, Barbara Creecy, daarvan beskuldig dat sy die publiek mislei het nadat sy bevestig het dat betaling vir tydelike rybewyse steeds van toepassing is ten spyte van haar belofte om dit af te skaf. Die Padverkeersbestuurskorporasie het bevestig dat die 72-rand fooi steeds van krag is, wat teenstrydig is met Creecy se parlementêre uitlatings. Louis Boshoff van AfriForum sê die vertraging kom neer op oneerlikheid en hy oorweeg regstappe om die besluit af te dwing:
AfriForum veroordeel Creecy oor fooi vir tydelike rybewys [KLANK]
AFR-BoshoffOnCreecy