# AfriForum sê die Grondwet en wetgewing maak dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nie die mag het om wetlik bindende besluite te neem nie. Die burgerregte-organisasie het by die saak aangesluit om die kommissie se gesag uit te daag. Ernst van Zyl van AfriForum sê die Appèlhof in Bloemfontein het verlede jaar beslis dat die kommissie se bevindings slegs deur die howe afgedwing kan word:
AfriForum tree toe tot Konstitusionele Hofsaak oor ware magte van die Menseregtekommissie [KLANK]
AFR ErnstOnAuthority