# AfriForum het vyf watermonsters in en om Musina in Limpopo versamel ná berigte oor ernstige besoedeling en ‘n sigbare blou-groen verkleuring in die Limpoporivier. AfriForum se raadgewer oor Omgewingsake, Marais de Vaal, sê die monsters word dringend getoets in laboratoriums om gesondheidsgevare te bepaal. Hy sê die voorval weerspieël Suid-Afrika se breër omgewingskrisis en swak bestuur. De Vaal voeg by dis onaanvaarbaar dat gemeenskappe moet waarskuwings rig voor die owerhede optree:
AfriForum toets Musina se water vir moontlike besoedeling [KLANK]
ENG-DeVaalOnRiver