# AfriForum sê ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in die Wes-Kaap teen die Stad Kaapstad se watertariefmodel wat op eiendomswaarde gebaseer is, hou verreikende implikasies in vir munisipaliteite landwyd. Die hof het bevind dat die tariefstelsel onwettig is. Jurie Ferreira van AfriForum voer aan plaaslike regerings sal nou moontlik hul prysstrukture moet hersien om te verseker dat heffings streng op werklike verbruik gebaseer is:
AfriForum sê Wes-Kaapse uitspraak sal lei tot landwye hersiening van munisipale tariefstrukture [KLANK]
AFR FerreiraOnTariffRuling