Skip to content

AfriForum sê ten spyte van Ramaphosa se slimpraatjies is die NGV steeds ongrondwetlik [KLANK]

# AfriForum sê daar is geen verband tussen die gehalte van die navorsingsinfrastruktuurfasiliteit vir kerngeneeskunde en die grondwetlikheid of werkbaarheid van die Nasionale Gesondheidsversekeringstelsel nie. President Cyril Ramaphosa het Dinsdag tydens sy besoek aan die navorsingsfasiliteit by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria dit as ʼn bloudruk vir die NGV geloof. Louis Boshoff van AfriForum sê die uitstekende navorsingsfasiliteit maak nie die NGV grondwetlik of bekostigbaar nie:

AFR BoshoffOnNHI