# AfriForum sê gegewe die toenemende geskil tussen Suid-Afrika en die VSA, wil hy ’n aktiewe rol speel om praktiese voorstelle te maak vir die hantering van plaasmoorde en landelike veiligheid. Die organisasie het ’n openbare-gemeenskapsvennootskap voorgestel wat daarop gemik is om veiliger omstandighede in die land te skep, sodat mense nie verplig voel om te trek nie. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê dit vorm deel van sy omvattende veiligheidsvoorstel, wat sy landwye netwerk van 178 buurt- en plaaswagte insluit:
AfriForum sê sy omvattende veiligheidsvoorstel kan help met plaasmoorde en landelike veiligheid [KLANK]
AFR KrielOnCapabilities