Skip to content

AfriForum sê moord op egpaar in Krugerwildtuin is ‘n saak van nasionale belang [KLANK]

# AfriForum doen ‘n beroep op owerhede om die ondersoek na die moord op ‘n bejaarde egpaar in die Krugerwildtuin as ‘n saak van nasionale belang te hanteer. Hul liggame is ná ‘n soektog by ‘n piekniekplek by Crooks Corner by die samevloei van die Limpopo- en Levubu-rivier gevind nadat hulle nie na hul kamp teruggekeer het nie. Jacques Broodryk van AfriForum sê die voorval wek kommer oor die veiligheid van besoekers aan dié wêreldbekende erfenisgebied:

AFR BroodrykOnMurder