Skip to content

AfriForum sê minister George se stilswye oor SANParke se tenderskandaal is kommerwekkend [KLANK]

# AfriForum het die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, gekritiseer omdat hy stilbly oor SANParke se tenderskandaal van ‘n miljard-rand. ‘n Hof het onlangse bevind dat die inligtings-tegnologie-kontrak wat SANParke toegeken het, onwettig en ongrondwetlik is. Lambert de Klerk van AfriForum sê die stilswye dui op medepligtigheid aan korrupsie aangesien geen ondersoek van stapel gestuur is nie. Hy sê die burgerregtegroep sal druk verskerp vir verantwoordbaarheid en deursigtigheid in die bestuur van nasionale parke:

AFR-DeKlerkOnGeorge