# AfriForum verwelkom die Gelykheidshof se uitspraak teen die EFF-leier Julius Malema. Die hof het Malema skuldig bevind aan haatspraak en aanhitsing tot geweld oor sy opmerkings in 2022 in sy toespraak by die EFF se derde provinsiale volksvergadering in die Wes-Kaap. Ernst van Zyl van AfriForum sê die uitspraak bevestig en beklemtoon wat almal reeds weet, naamlik dat Malema en die EFF ekstremiste is wat geweld teen minderhede aanhits en ʼn boodskap van rassehaat verkondig:
AfriForum sê Malema en die EFF is ekstremiste wat geweld teen minderhede aanhits [KLANK]
AFR VanZylOnMalema