# AfriForum sê die instelling van die Onteieningswet in sy huidige vorm sal verreikende gevolge hê, daarom moet dit ongrondwetlik verklaar word. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor na verwagting vandag ʼn aansoek aan om dele van die wet uit te daag. AfriForum, die DA en die Instituut vir Rasseverhoudinge eis dat sekere dele van die wetgewing geskrap word. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê die enigste mense wat gaan baat by hierdie wetgewing, is ʼn klein politieke elite:
AfriForum sê hy is gereed om Onteieningswet in hof uit te daag [KLANK]
AFR KrielOnExpropriationAct