Skip to content

AfriForum sê alle waterrade moet ondersoek word [KLANK]

# AfriForum dring aan dat die Ouditeur-generaal en die Spesiale Ondersoekeenheid hul ondersoek na waterrade uitbrei sodat al sewe die land se waterrade ingesluit word. Dit volg na onlangse onthullings dat senior raadslede miljoene rand aan raadsfooie in hul sak steek − in sommige gevalle tot 100-duisend-rand per vergadering. Lambert de Klerk van AfriForum sê hierdie skaamtelose misbruik van staatsfondse is ʼn belediging vir elke gemeenskap wat nie skoon drinkwater het nie:

AFR DeKlerkOnWaterCrises