Skip to content

AfriForum kryt ANC uit vir staatsmislukkings [KLANK]

# AfriForum het die regering, gelei deur die ANC, beskuldig dat hy nie menseregte handhaaf nie. Uitvoerende hoof Kallie Kriel lig die land se hoë moordsyfer, toenemende armoede en hoë werkloosheidskoers uit as bewyse van staatsmislukking. Hy kritiseer die regering vir die skep van ‘n onbestendige beleggingsklimaat. Kriel maan ook dat wanfunsionele skole en aanvalle op moedertaalonderwys kinders se toekoms bedreig, asook Afrikaans se kulturele oorlewing:

AFR-KrielOnANC-REG