Skip to content

AfriForum kritiseer uitstel van Khampepe-kommissie [KLANK]

# AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek nadat die eerste sitting van die Khampepe-kommissie tot 26 November uitgestel is. Die kommissie wat gister in Pretoria sou begin, is in die lewe geroep om vertragings in die vervolging te ondersoek van misdade wat deur die Waarheids- en Versoeningskommissie geïdentifiseer is. Kallie Kriel van AfriForum sê families van slagoffers, verdien antwoorde, net soos die Cradock-vier. Kriel doen ‘n beroep op die kommissie om politieke inmenging te ondersoek wat die vervolging van senior ANC-lede verhoed het:

AFR KrielOnPostponement