Skip to content

AfriForum herhaal onteiening sonder vergoeding is ongrondwetlik [KLANK]

# AfriForum het die Hooggeregshof in die Wes-Kaap getuig onteiening sonder vergoeding is ongrondwetlik terwyl hulle voortgaan met die regsgeding teen die Onteieningswet. Die burgerregte-organisasie voer aan sleutelbepalings van die wet skend die Grondwet en moet geskrap of gewysig word. Ernst van Zyl van AfriForum sê hulle sal aanhou veg om eiendomsregte te beskerm. Die saak duur tot Vrydag voort:

AFR ErnstOnExpropriation