Skip to content

AfriForum en Solidariteit vergader met die Trump-administrasie [KLANK]

# ʼn Afvaardiging van AfriForum en Solidariteit het Dinsdag by die Withuis in Washington met verteenwoordigers van die Trump-administrasie vergader. Die organisasies het Amerika gevra om druk te plaas op die Suid-Afrikaanse regering oor plaasmoorde, die Onteieningswet en die Bela-wet. Jaco Kleynhans van Solidariteit sê die regering se gebrek aan erns om diplomatieke bande met Amerika te herstel, skep ʼn al groter krisis vir Suid-Afrika:

AFR KleynhansOnMeeting