Skip to content

AfriForum eis duidelikheid by Eskom oor registrasie van ingeboude kragopwekkers [KLANK]

# AfriForum het ‘n regsbrief aan Eskom gestuur, waarin hulle duidelikheid oor die regulasies wat die registrasie van kleinmaat ingeboude kragopwekkers onder 100 kilowatt vereis. Deidré Steffens van AfriForum bevraagteken die regsgrondslag vir Eskom se afdwinging van hierdie vereiste en moontlike strawwe vir nie-nakoming. Sy sê die organisasie versoek ‘n antwoord teen 18 April, en behou die reg om regsaksie te neem indien Eskom nie die verlangde inligting verskaf nie:

AFR-SteffensOnEskom