Skip to content

AfriForum eis boetes vir onwettige mynbou naby Krugerwildtuin [KLANK]

# AfriForum het owerhede versoek om diegene wat verantwoordelik is vir onwettige mynbou naby die Krugerwildtuin te beboet. Die burgerregtegroep sê die ongemagtigde boorwerk op grond van die Tenbosch-, Turfbelt- en Tecklenburg Ranch het reeds ernstige omgewingskade veroorsaak. Lambert de Klerk van AfriForum eis dat die regering binne 30 dae moet optree om omgewingswette af te dwing of regstappe sal ingestel word:

AFR-DeKlerkOnFines