# AfriForum sê die nege kleiner partye in die regering van nasionale eenheid behoort formeel beswaar te maak teen die wyse waarop die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, die betrekkinge met die VSA hanteer. Ernst van Zyl van die organisasie sê Lamola se onlangse opmerkings oor die Amerikaanse ambassadeur en sy teenwoordigheid by ‘n geleentheid van die Democratic Socialists of America kan die verhouding tussen Pretoria en Washington verder belemmer:
AfriForum dring aan RNE-vennote moet minister Ronald Lamola se opmerkings oor VSA uitdaag [KLANK]
AFR ErnstOnRemarks