Skip to content

AfriForum dring aan op ‘n staking van NGV-regulasies te midde van regs- en tegniese bekommernisse [KLANK]

# AfriForum het ’n beroep gedoen dat die voorgestelde regulasies vir die Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds opgeskort word totdat die hofsaak teen die NGV afgehandel is. Die organisasie het kommentaar ingedien wat verskeie gebreke uitwys, insluitend die afwesigheid van ’n tussentydse raad, ’n gebrek aan ’n duidelike begroting, en verwarrende bewoording. Louis Boshoff van AfriForum sê die implementering van die NGV is finansieel onprakties. Hy dring aan dat regulasies eerder privaatgesondheidsorg moet ondersteun om sodoende meer Suid-Afrikaners te bevoordeel:

AFR-BoshoffOnNHI