# AfriForum vra groter deursigtigheid oor die regering se beplande staatsgesteunde satellietinternetverskaffer, BrainSAT-satellietdienste. Die organisasie het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien. Hy vra besonderhede oor die verkrygingsproses, die ooreenkoms wat met Space42 en BrainSAT Technologies onderteken is, en hoe die maatskappy gekies is. Ernst van Zyl van AfriForum meen die publiek verdien duidelikheid oor die projek:
AfriForum dring aan op duidelikheid oor BrainSAT-vennootskap en 0-erkrygingsproses [KLANK]
AFR ErnstOnBrainSAT