Skip to content

AfriForum beweer politieke beskerming in NVG se hantering van Oos-Kaapse premier se saak [KLANK]

# AfriForum sê die Nasionale Vervolgingsgesag se bewering dat die Oos-Kaapse premier Oscar Mabuyane steeds ondersoek word, is verdag. Mabuyane word van korrupsie beskuldig wat verband hou met die onwettige verspreiding van fondse deur sakeman Lonwabo Bam, insluitend betalings wat verband hou met vervoerreëlings vir Winnie Madikizela-Mandela se begrafnis. Barry Bateman van AfriForum sê die privaat vervolgingseenheid kan oorweeg om Mabuyane en ander amptenare te vervolg om te verseker die saak verloop sonder politieke inmenging:

ENG BatemanOnSuspicion