# Die Hooggeregshof in Pretoria het bevind Nersa se proses om munisipale elektrisiteitstariewe goed te keur, is ongrondwetlik. Die hof het beslis Nersa het versuim om behoorlike kostebepalings te doen en openbaredeelname-prosesse te volg. AfriForum het die saak met koste gewen en nuwe sperdatums vir openbare deelname verseker voor tariewe goedgekeur word. Die hof het Nersa beveel om besluite teen Mei 2026 af te handel. Deidré Steffens van AfriForum sê die uitspraak is ʼn oorwinning vir alle elektrisiteitsverbruikers:
AfriForum behaal oorwinning teen Nersa, hof bevind tariefgoedkeuring ongrondwetlik [KLANK]
AFR-SteffensOnNersa