Skip to content

Afpersingsaak teen taxi-magnaat Joe Sibanyoni en drie mede-beskuldigdes van rol geskrap [KLANK]

# Die afpersingsaak teen die taxi-magnaat Joe Sibanyoni en drie medebeskuldigdes is in die Landdroshof op Kwaggafontein van die rol geskrap. Verdedigingsadvokate, insluitend Shaun Abrahams, het aangevoer daar is nie voldoende bewyse vir die aanklagte nie. Die vier mans word daarvan beskuldig dat hulle na bewering 2,2-miljoen-rand van ’n mynmagnaat in Mpumalanga ge-eis het en is vrygelaat nadat die staatsaanklaer nie opgedaag het nie. Volgens landdros Johannes Erasmus was dit minagting van die hof en ‘n lasbrief vir arrestasie is teen die aanklaer uitgereik:

ENG-ErasmusOnSibanyoni