# Die drie SAPD-beamptes wat dood in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, sal afsonderlik begrawe word. Die beamptes was op pad van die Vrystaat na Limpopo vir ’n drie-maande Operation Vala Umgodi-ontplooiing. Hul voertuig is ook herwin. Die polisie ondersoek steeds die oorsaak van die ongeluk. Polisiekommissaris van die Vrystaat, Baile Motswenyane, het bevestig dat Boipelo Senoge, Cebekhulu Linda en Keamogetswe Buys amptelike polisie-begrafnisse sal kry:
Afgestorwe Vrystaat SAPD lede sal amptelike begrafnisse kry [KLANK]
ENG-MotswenyaneOnFunerals