# Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrikaners versoek om sterker gemeenskappe te bou, kultuur-erfenis te bewaar, geleenthede vir jongmense te skep en te verseker dat toekomstige geslagte ‘n voorspoedige en verenigde samelewing erf. Hy het in Mpumalanga die lofrede gelewer tydens die spesiale amptelike begrafnisdiens van koning Makhosonke die Tweede van die amaNdebele-volk. Mashatile het tradisionele leiers aangespoor om saam te werk met die regering se instelling van die omvattende benadering tot migrasiebestuur:
Adjunkpresident Mashatile vra burgers om kulturele erfenis te bewaar [KLANK]
ENG MashatileOnIllegalImmigration