Skip to content

Adjunkpresident Mashatile sê Afrikalande moet meer met mekaar handel dryf [KLANK]

# Die adjunkpresident, Paul Mashatile sê die versterking van die waardekettings op die Afrika-vasteland is noodsaaklik om waardetoevoeging te bevorder en mededingendheid te bereik. Hy het Dinsdag die tweede byeenkoms van die Invest in Senegal-forum toegespreek. Die forum lê hom toe op die bevordering van handel en beleggings deur die sakegemeenskappe in Senegal, Afrika en die wêreld bymekaar te bring. Mashatile sê Afrikalande het saam hard gewerk om die Afrika-vryhandelsooreenkoms te skep en dit is nou tyd om dit ten volle in te stel:

ENG MashatileOnTradePartnerships