# Adjunkpresident Paul Mashatile het Suid-Afrikaners aangespoor om aan die nasionale dialoogproses deel te neem. Hy sê dit is deel is van die aanspreek van die diepgewortelde maatskaplike en ekonomiese probleme waarmee die land te kampe het. Hy was gister die geleentheidspreker tydens die hoof-Erfenisdagvieringe in Oudtshoorn, Wes-Kaap. Vanjaar se tema is: Herbesin ons Erfenisinstellings vir ‘n Nuwe Era. Mashatile sê die nasionale dialoog is ‘n geleentheid vir alle burgers om ongemaklike waarhede te konfronteer en ‘n gedeelde toekoms te herbesin:
Adjunkpresident Mashatile dring daarop aan dat Suid-Afrikaners aan die nasionale dialoog deelneem [KLANK]
ENG MashatileOnDialogue