Skip to content

Adjunkpresident kritiseer vertragings in ondersoek na seksuele misbruik van 7-jarige in Matatiele [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het kommer uitgespreek oor vertragings in die ondersoek na die seksuele misbruik van ‘n sewe-jarige meisie, Cwecwe, in Matatiele, in die Oos-Kaap. Hy het in antwoord op mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering bevestig daar is ‘n spesiale polisiespan toegeken aan die saak, met ongeveer 30 verklarings wat reeds afgeneem is. Mashatile sê die saak is maande nadat dit aangemeld was, nog nie opgelos nie en dit vererger die trauma van die kind en haar gesin:

ENG MashatileOnCwecwe