Skip to content

Adjunkminister Zikalala sê regering het verbintenis om openbare infrastruktuurprojekte veilig en funksioneel te hou [KLANK]

# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement het ‘n verbintenis om openbare infrastruktuurprojekte doeltreffend te lewer, aan die vereiste standaarde te voldoen, en funksionele, veilige en moderne fasiliteite vir regeringsdienslewering te bied. Hy het gister die nuwe kantoorgebou vir die Departement van Indiensneming en Arbeid in Rissikstraat 4, Johannesburg, inspekteer. Zikalala het beklemtoon akkommodasie wat deur die regering verskaf word, moet vir gebruik geskik wees:

ENG ZikalalaONResuscitation