# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê sy het gehoop dat die vermiste Vrystaatse polisiebeamptes lewend gevind sou word. Die liggame van Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is in die Hennopsrivier gevind. ‘n Vierde liggaam is bevestig as ‘n lid van die Lyttelton-polisiestasie, terwyl ‘n vyfde steeds onbekend is. Boshielo het dit ‘n verwoestende verlies genoem:
Adjunkminister van Polisie verpletter deur dood van polisielede [KLANK]
ENG-BoshieloOnOfficers