# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het konstabel Cebekhulu Linda geprys en hom ‘n toegewyde beampte en nasionale bate genoem. Linda en twee kollegas het tragies gesterf toe hul voertuig deur die Hennopsrivier in Centurion meegesleur is. Boshielo het op Linda se begrafnis in Bloemfontein sy onwrikbare toewyding aan openbare veiligheid geprys. Sy het die polisie aangespoor om sy nalatenskap te eerbiedig deur die stryd teen misdaad voort te sit:
Adjunkminister van Polisie prys konstabel Cebekhulu Linda as ‘n nasionale bate [KLANK]
ENG-BoshieloOnLinda