Skip to content

Adjunkminister van Finansies sê hoë skuldvlakke bly struikelblok wat inklusiewe groei belemmer [KLANK]

# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê hoë staatskuld en fiskale druk, maak dit belangrik om groei-georiënteerde makro-ekonomiese beleid na te volg om langtermyn-groeimoontlikhede te bevorder. G20-lande se ministers van Finansies en sentrale banke se presidente het hierdie week in Washington hul toewyding bevestig om globale groei te stabiliseer, skuldkwessies te hanteer en Afrika se stem in wêreldwye finansiële bestuur te bevorder. Masondo sê strukturele hervormings bly noodsaaklik vir sterk ekonomiese groei en meer en beter werksgeleenthede:

ENG MasondoOnDebt