Skip to content

Adjunkminister van Finansies sê die Wêreldbank se lening sal nie SA se soewereiniteit ondermyn nie [KLANK]

# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, het die lening van 27-miljard-rand van die Wêreldbank verdedig en gesê dit stem ooreen met die Nasionale Tesourie se verbintenis tot verantwoordelike en volhoubare lenings. Die lening sal dringend nodige strukturele hervormings in die land se infrastruktuursektore ondersteun, met spesifieke fokus op energie en vragvervoer. Masondo het tydens die vergadering van leidende ouditinstellings in Johannesburg die land verseker dat lenings op sigself nie sleg is nie:

ENG MasondoOnLoan