Skip to content

Adjunkminister van Finansies beklemtoon belangrikheid van Wysigingswetsontwerp op Eskom-skuldverligting [KLANK]

# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê die skuldverligtingsprogram het Eskom ʼn balansstaat gegee om meer geld te bestee om kragvoorsiening te verbeter. Die Nasionale Vergadering het gister die Wysigingswetsontwerp op Eskom-skuldverligting bekragtig. Die wetsontwerp is die jongste wetgewing wat ʼn sogenaamde skuldoordrag tussen Eskom en die staat toelaat sodat die staat 250-miljoen-rand van Eskom se skuld kan oorneem. Masondo sê dis ʼn reddingsboei vir Eskom:

ENG MasondoOnEskom