# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die oorgang na kernenergie sal ‘n sterk finansiële verbintenis vereis. Kernkapasiteit in Afrika bly onveranderd, en die vasteland se enigste operasionele kernkragsentrale, Koeberg-kernkragstasie, is in Suid-Afrika. Kernkrag maak ongeveer vier-persent van die land se elektrisiteitsvoorsiening uit. Graham-Maré sê kernenergie is belangrik om energiesekerheid te bereik, koolstofvrystellings te verminder en volhoubaarheid en energiebekostigbaarheid te ondersteun:
Adjunkminister van Elektrisiteit en Energie benadruk belangrikheid van kernenergie [KLANK]
ENG MareOnNuclear