# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sal vandag, in vennootskap met UNESCO, die departement se nasionale anti-boelie-herdenkingsgeleentheid in Pretoria lei. Die geleentheid is om UNESCO se Internasionale Dag Teen Geweld en Boeliegedrag op Skool, Insluitend Kuberboeliegedrag, te gedenk. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die jaarlikse herdenking is ‘n wêreldwye oproep om jongmense te beskerm teen alle vorme van skoolverwante geweld, insluitend die groeiende risiko van aanlyn teistering en tegnologiese misbruik:
Adjunkminister van Basiese Onderwys lei nasionale anti-boelie-herdenkingsgeleentheid in Pretoria [KLANK]
ENG TerenceonBullying