# Die adjunkminister van Toerisme Maggie Sotyu, sê vroue is die eintlike stukrag in die toerismebedryf, nie net as werknemers en entrepreneurs nie, maar ook as kulturele toesighouers en agente vir verandering. Sy het gister die Atrium Boutique Hotel in Limpopo geopen. Dit het 100-persent swart eienaarskap en 60-persent hiervan is vroue. Sotyu sê dis belangrik om vroue se ekonomiese bemagtiging te versnel, hardnekkige grense soos armoede, ongelykheid en werkloosheid af te breek en inklusiewe geleenthede vir almal te skep:
Adjunkminister Sotyu sê toerisme is kragtige manier om vroue ekonomies te bemagtig [KLANK]
ENG MaggieonTourismIndustry