# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, Sello Seitlholo, het die Kai!Garib Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap gekritiseer omdat hulle nie regstellende stappe toegepas het om hul swak water- en sanitasiedienste aan te spreek nie. Die jongste Blou en Groen Druppel regulatoriese beoordelings dui daarop dat water- en sanitasiedienste in die munisipaliteit nou kritiek is. Seitlholo sê die departement het ‘n haalbaarheidstudie vir die voorgestelde Kakamas-grootmaatwatervoorsieningsprojek begin om waterkwessies binne die munisipaliteit aan te spreek:
Adjunkminister Seitlholo kritiseer Kai!Garib Munisipaliteit oor swak water- en sanitasiedienste [KLANK]
ENG SeitlholoONSanitation