# Die adjunkminister van Finansies, David Masondo, sê infrastruktuur is steeds ‘n katalisator vir volhoubare en inklusiewe ekonomiese groei. Die regering sal oor die volgende drie jaar meer as 940-miljard-rand aan infrastruktuur bestee, wat 375-miljard- rand in besteding deur staatsinstellings insluit. Dié befondsing sal paaie en brûe opknap, damme en waterweë bou, hawens en lughawens moderniseer, en die ekonomie aandryf. Masondo sê die volgehoue infrastruktuurgaping, tesame met die beperkte fiskale ruimte, moet aangespreek word:
Adjunkminister sê infrastruktuur is steeds ‘n katalisator vir ekonomiese groei [KLANK]
ENG MasondoOnInfrastructure