# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die registrasie van groot geboue vir ‘n energieprestasiesertifikaat bied beide finansiële en omgewingsvoordele. Eienaars van groot openbare en kommersiële geboue word aangemoedig om vinnig op te tree, met die 7 Desember-sperdatum wat vinnig nader kom. Volgens Graham-Maré help energieprestasiesertifikate geboueienaars om energieverbruik dop te hou, koste te verminder en kweekhuisgasvrystellings te verminder:
Adjunkminister Samantha Graham-Maré sê energieprestasiesertifikate bied finansiële en omgewingsvoordele [KLANK]
AFR SamanthaOnDeadline