# Adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê klimaatsverandering, tegnologiese vooruitgang, kunsmatige intelligensie, digitalisering en veranderende produksiepatrone hervorm ekonomieë regoor die wêreld. Hy sê hierdie ontwrigtings kan gevare meebring, maar dit skep ook nuwe nywerhede, nuwe vaardighede en nuwe vorme van werk. Morolong sê die groen ekonomie is een van die vinnigste groeiende sektore, aangevuur deur skoner energiestelsels, volhoubare produksie, klimaatbestande infrastruktuur asook herbenuttingsbenaderings tot afval en hulpbronne:
Adjunkminister Morolong sê klimaatsverandering en veranderende produksiepatrone hervorm ekonomieë wêreldwyd [KLANK]
ENG MatheONSecureVoter