Skip to content

Adjunkminister Mhaule prys vennote wat menstruele waardigheid in Suid-Afrika bevorder [KLANK]

# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, het die groeiende vennootskap tussen die regering, die privaat sektor, burgerlike samelewingsorganisasies en ontwikkelingsvennote geprys vir die bevordering van menstruele gesondheid en higiënebestuur vir leerders regoor Suid-Afrika. Die departement se woordvoerder, Terrence Khala, sê die adjunkminister het die belangrikheid van gesamentlike optrede beklemtoon om te verseker dat geen vroulike leerder haar reg tot onderwys, waardigheid en geleenthede as gevolg van menstruasie ontsê word nie:

ENG KhalaONMenstrual