Skip to content

Adjunkminister Mahlobo prys top-presteerders wat beurse ontvang [KLANK]

# Die Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het 54 hoërskoolleerders gelukgewens wat beurse van die Departement se Leerakademie ontvang het. Hy sê 15 laerskoolleerders het ook kontantpryse ter waarde van 225-duisend-rand namens hul skole ontvang tydens die 2025 nasionale beoordeling van die Departement se Water en Sanitasie Opvoedkundige Program. Mahlobo sê hierdie toekennings baan die weg vir ‘n blinker toekoms in die water- en sanitasiesektor:

ENG MahloboonLearners