Skip to content

Adjunkminister Letsike sê dreigemente teen vroue het maatskaplike, institusionele en ekonomiese gevolge [KLANK]

# Die adjunkminister in die Presidensie verantwoordelik vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê verwerping, woede, dronkenskap, rykdom of sosiale status kan nooit die teistering of bedreiging van enige vrou regverdig nie. Die Zimbabwiese sakeman Lawrence Chamurwa Mudzinganyama is op kamera vasgevang terwyl hy ‘n groep vroue gedreig het wat sy toenadering by ‘n luukse restaurant in Sandton van die hand gewys het. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê die dreigemente van dodelike geweld wat tydens die voorval op video vasgelê is, kan nie as bloot ‘n ongelukkige woordewisseling afgemaak word nie:

ENG SelalaONWomen