# Die adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa, verteenwoordig Suid-Afrika by die 134ste raadsessie van die Internasionale Maritieme Organisasie in Londen wat tot Vrydag duur. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê Suid-Afrika sal aan hierdie belangrike sessie deelneem om sy veldtog te bevorder om ‘n setel in die organisasie se raad vir die 2026–2027 te verseker. Hy sê die betrokkenheid is ‘n sleutelkomponent van Suid-Afrika se diplomatieke pogings om steun te werf van lidlande wat nog nie sy kandidatuur onderskryf het nie:
Adjunkminister Hlengwa woon 134ste raadsitting van die Internasionale Maritieme Organisasie in Londen by [KLANK]
ENG CollenonHlengwa