Skip to content

Adjunkminister Gina vra vir meer inklusiwiteit vir vroue in die groenwaterstofsektor [KLANK]

# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Nomalungelo Gina, vra vir meer vrouens in die groenwaterstof ekonomie. Gina het ‘n nuwe groenwaterstof mentorskap-platform bekendgestel, wat jong talent en ervare professionele deskundiges in die groen-energiesektor bymekaar bring. Die woordvoerder van die Ministerie, Veronica Mohapeloa sê vrouens mag nie met die energie-oorskakeling agtergelaat word nie en vra vir doelbewuste pogings om vroue-leierskap in wetenskap en tegnologie te ondersteun:

ENG MohapeloaOnGreenWomen