Skip to content

Adjunk-minister in die Presidensie sê die ondersoek na die vermiste joernalis vorder goed [KLANK]

# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê die polisie-ondersoek na die omstandighede rondom die verdwyning van die joernalis Aserie Ndlovu vorder goed. Ndlovu, stigter van Capital Live FM, is op 18 Februarie saam met sy lewensmaat Zodwa Mdhluli as vermis aangemeld. Die adjunkminister het Ndlovu se familie gister in KwaMhlanga, Mpumalanga, besoek. Morolong sê die regering is bekommerd oor die veiligheid van joernaliste:

ENG MorolongOnJournalists